Оберіть трек для відтворення
Verlore woorde maak my stil
Ken jy die verskil
Ek weet jy's bang om seer te kry
Maar dit bly by my
Hoeveel aande meer moet ek worry of ons aan beweeg
In hoeveel stukke skeur jy neer vanaand
Nou's jy vêr van die huis af
Jy weet nie hoe om terug te kom nie
Te vêr van jou merk af
Kan jy sien dit stop nie
Die wêreld draai maar ek bly stil
Voel soos 'n vreemdling met sy eie wil
Elke pad wat ek vat neem my verder van jou
Ek is nie seker of ek hier wil wees nie
Is daar iemand wat my hart kan lees
Is ek die enigste een wat sin maak
Kan ek ooit myself beheer
Die wêreld draai maar ek bly stil
Voel soos 'n vreemdling met sy eie wil
Elke pad wat ek vat neem my verder van jou
Nou's jy vêr van die huis af
Jy weet nie hoe om terug te kom nie
Te vêr van jou merk af
Kan jy sien dit stop nie
Die wêreld draai maar ek bly stil
Voel soos 'n vreemdling met sy eie wil
Elke pad wat ek vat neem my verder van jou
Vêr van die huis af, vêr van jou merk af
Vêr van die huis af, vêr van jou merk af
Vêr van die huis af, vêr van jou merk af
Nou's jy vêr van die huis af
Jy weet nie hoe om terug te kom nie
Te vêr van jou merk af
Kan jy sien dit stop nie
Staan in die buite, koue lug en dink terwyl die wêreld stadig om jou sink
Ek wens my paaie bring my nader aan jou
Vêr van die huis af
Is dit te moeilik om om te draai