Оберіть трек для відтворення
Jy kry 'n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
Hulle sê dat goeie ouens altyd laaste kom
Maar hoekom het ek jou dan hier by my?
Ek weet ek ry nie rerrig 'n Mercedes nie
My bank het ook nie vreeslik baie nulle nie
Maar ek sê vir
Alles wat 'n vrou wil hoor
Jy kry 'n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's myne al is ek 'n ses en jy 'n tien

Ek kan hoor hoe snak die asems as jy langs my loop
Met jou handjie styf in myne vas gehou
En almal sê vir my jy lyk soos 'n model en ek's 'n bietjie korter maar ek lief jou wel
En ek sê vir
Alles wat 'n vrou wil hoor
Jy kry 'n klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's myne al is ek 'n ses en jy 'n tien
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
Maak my lippe warm trek 'n bietjie nader aan jou arm
Kyk jou in jou oë jy weet jy's darm baie mooi
Jy maak jou lippe warm trek my bietjie nader aan my arm
Kyk my in my oë dan kry ek warm en ek gee vir jou 'n
Klapsoen op jou wang want jy't my hart gewen (My hart gewen)
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen
Ek hoop dit los 'n merkie sodat almal sien jy's myne al is ek 'n ses en jy 'n tien
O dis so lekker maak dat ekke dit weer wil doen (O ja)