Оберіть трек для відтворення
My Sarie Maraai is so ver van my hart
Maar ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
My Sarie Maraai is so ver van my hart
Maar ek hoop om haar weer te sien
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon
Nog voor die oorlog het begin
Daar onder in die mielies by die groen doringboom
Daar woon my Sarie Maraai
My Sarie Maraai is so ver van my hart
Maar ek hoop om haar weer te sien.