Оберіть трек для відтворення
Ek maak my keel skoon
Wys 'n vinger en ek knip oog
Al my pelle staan gereed ons gaan almal laat weet
Jy verdien 'n kroon
Ek is nie bang nie (Huh u)
Vir al die mense in die gang nie (O nee)
Moes te lankal vir jou sê dat ek jou hier wil hê
Ons warm op en hier kom dit nou
My stem is joune
Vir die mooiste meisie hier die klas kaptein en die beste trompoppie
Wil jou gesig in die Huisgenoot ook sien
My stem is joune
Vir die een wat ek wil hê
En vir die girl wat die mooiste lippe het ek dink die beste manier om dit te sê
Is my stem is joune
Klim op die tafel
En kyk hoe staan die hele saal vol
Ek gee nie om wie almal kyk ek is seker dit lyk 'n bietjie simpel
Ek sien jy bloos nou
Omdat ek sê jy is my droom vrou
Moes toe lankal vir jou sê dat ek jou hier wil hê
Ons warm op en hier kom dit nou
My stem is joune
Vir die mooiste meisie hier die klas kaptein en die beste trompoppie
Wil jou gesig in die Huisgenoot ook sien
My stem is joune
Vir die een wat ek wil hê
En vir die girl wat die mooiste lippe het ek dink die beste manier om dit te sê
Is my stem is joune
Kom dit nou
My stem is joune
Vir die mooiste meisie hier die klas kaptein en die beste trompoppie
Wil jou gesig in die Huisgenoot ook sien
My stem is joune (My stem is joune)
Vir die een wat ek wil hê
En vir die girl wat die mooiste lippe het ek dink die beste manier om dit te sê (My stem is joune)
Is my stem is joune