Оберіть трек для відтворення
Ek sit hier om die tafel saam met Jack, John and Gin
Dis al weer die gesprek, wat na Whiskey begin
Wat is die liefde rerig, en of dit enigsins bestaan
Bring die GPS want ek wil dam toe gaan
Hul sê 'n man is 'n bok, en 'n bok is 'n bliksem
Hier is ek kwaad, ek het aan my Whiskey verstik
Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond
Ons almal weet die girls kyk ook lekker rond
Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene
Sy Pa sê trou 'n girl wat lekker kos kan maak, haar ma sê vat 'n man met 'n bachelors graad
Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene
Sy Pa sê trou 'n girl wat maklik "ja" sal sê, haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê
Die manne sit en luister wat die girls vertel
"Sy't die regte een ontmoet, maar hy't nie teruggebel"
Hulle glo in ware liefde, dat 'n mens dit rêrig kry, maar na 'n shooter of twee, is die gevoel verby! (hehehe)
Hulle sê 'n mens kry nie 'n troutert, net 'n troukoek, dit staan alles geskryf in Emsie Schoeman se boek
Kom nou manne kyk hier, ek wed jou 'n pond, ons almal weet die girls kyk ook lekker rond
Hy soek boobs, boude, bene die girl soek geld, grond en gene
Sy Pa sê trou 'n girl wat lekker kos kan maak, haar ma sê vat 'n man met 'n bachelors graad
Maar hy soek boobs, boude, bene en sy soek geld, grond en gene
Sy Pa sê trou 'n girl wat maklik "ja" sal sê, haar ma sê vat 'n man wat jou lief sal hê
Ma, ek wil 'n man hê, watse man my liewe kind?
Soek 'n man wat met sy Ma, mooi kan praat
Soek 'n girl wat lekker dans, en kan kuier tot laat!