Оберіть трек для відтворення
Om te dink dat ons is braze maar jy envy my
Sien hoe ekke struggle maar jy help nie my
So wees real of bly weeg van my
Van all hai bad vibes soek ek nie nog naby my

Sien hoe ek struggle maar vir jou is dit niks
En dees dae beteken vriendskap vir my ook maar niks
Van allees besigheid
En as dit nie geld maak nie is dit nie goeie besigheid
Jammer vir my eerlikheid
Like allees maar behalve onenigheid
Baie jag cloud heeeh
Hoe die hell ken jy wil envy dan sê jy is proud heeh
Ek is confused getuie jy het die visie geloste ma ..
Ekke hoop net jy kry jou way
Ek moes die shit van my bors af kry
Da was geen ander way
Dees dae line ek my eie way