Оберіть трек для відтворення
Nege jaar was ek oud toe ek jou vir die eerste keer sien
Ek het toe al geweet jy is meer as net 'n vriend
In 'n platteland se dorpie was dit ek en jy
Deur die hek het ons ure gepraat in elke gesprek
Was te bly om te weet daar is iemand soos ek
Op dertien jaar moes jy toe ver weg trek van my
Die lekker van jou is al jou liefde
Dis so lekker maar nou soek ek jou hart vir my
Elke uur van elke dag kan ek en jy oor alles lag dis die lekker van jou
Twee duidend een met die winter koud en die wolke wat reën
En jou briewe wat my al vir jare laat steun
In 'n rowwe groot mens wêreld was dit ek alleen
Op 'n dag kom die woorde wat ek al vir jare voor wag
Na 'n hele dekade later land jy vandag
In 'n platteland se dorpie gaan ek vir jou wag