Оберіть трек для відтворення
Ek sien jou lag
Die ligte blink
Jou hand in myne
Die tyd verdwyn
Alles word stil
'n Nuwe wêreld begin
Elke pot het sy deksel
Jy en ek, ons pas so wel
Elke pot het sy deksel
Elke pot
Het sy dop
Elke pot het sy deksel
Jy en ek ons pas so wel wel
Elke pot het sy deksel